Ivy Beach Akkommodasie by Villa Real | LekkeSlaap
+13
+13

Villa Real

Selfsorg
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 7)
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bournemouth-laan 747, Ivy Beach, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Villa Real is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ivy Beach, Port Edward. Die kompleks bied direkte toegang tot die strand, 'n gemeenskaplike swembad en 'n wonderlike see-uitsig.

Dié woonstel het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Daar is ook 'n enkelslaapbank in die eenheid beskikbaar.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 en die sitarea het 'n rottangsitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur. Die sitarea lei na 'n lieflike stoep.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Real sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Italiaans

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Bournemouth-laan 747, Ivy Beach, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 7)
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 7)
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bournemouth-laan 747, Ivy Beach, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEH3fsE5qOBQWlGqGHRB96gE7aU961HVl2B74ZHOZYurm0rmFgn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 800  per nag (plek vir 7) 747 Bournemouth Avenue Ivy Beach 4278 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.030983639154 30.236414088378
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za