Park West Akkommodasie by Villa Rosa Guest House | LekkeSlaap
+27

Villa Rosa Guest House

4 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donald Murray-laan 63, Park West, Bloemfontein , 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R450 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Villa Rosa Guest House is in Park West en bied gehalteverblyf aan 'n gesin, sakereisiger of vriendegroep. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Dié gastehuis beskik oor 4 eenhede met slaapplek vir 11 gaste. Die Rhino-kamer is 'n selfsorg-eenheid met 'n koningingrootte-bed en 1 enkelbed. Daar is ook 'n bababedjie en 'n ekstra matras vir kinders. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Springbuck het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie.

Elephant het 'n koningingrootte-bed. Let asb. dat die Elephant en Sable eenhede 'n badkamer wat 'n bad, toilet en 'n wasbak het, deel. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie.

Sable het 'n koninggrootte-bed. Let asb. dat die Elephant en Sable eenhede 'n badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak deel. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie.

Ontbyt, middagete en aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar en moet vooraf gereël word.

Daar is lieflike braaigeriewe en gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Die gastehuis is net 'n straat vanaf Grey Kollege en Hoërskool Eunice. Dis ook naby Mimosa Mall, MediClinic Bloemfontein, Loch Logan Waterfront en die Universiteit van die Vrystaat.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 4 resensies vir Villa Rosa Guest House
Netheid
3.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Donald Murray-laan 63, Park West, Bloemfontein , 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Villa Rosa Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donald Murray-laan 63, Park West, Bloemfontein , 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ca7fb7fa4cc6b39f1e5c5ec414fdb9712565a79fa10f9e80f0935acf1ff77f8c2d27506852d2ccb31ae5fc04a991a1f3462?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 63 Donald Murray Avenue Park West 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.11698 26.19879
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za