Villa Rose Garden Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa Rose Garden Cottage bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Bloemfontein. Die dorp is ryk aan historiese-, kulturele- en natuurlike besienswaardighede wat dit die perfekte vakansiebestemming maak.

Dié eenslaapkamerkothuis het slaapplek vir 2 gaste en het 'n privaat ingang. Daar is 'n dubbelbed en die badkamer het 'n instapstort.

Die kombuis is met 'n yskassie, oondjie, tweeplaatstoof, mikrogolf en 'n wasmasjien toegerus. Die eenheid het ook 'n TV met DStv, gratis WiFi en veilige parkeerplek. Gaste het toegang tot die braai-area buite die kothuis.

Besienswaardighede in die area sluit die Bloemfontein Dieretuin, die Franklin Natuurreservaat, Loch Logan Waterfront, Windmill Kasino, die Bloemfontein Gholfklub en ander historiese besienswaardighede in.

Slaapplek

'n Bespreking by Villa Rose Garden Cottage sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep
  •  Ondervloerse verhitting

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Klein Kombuis

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Rose Garden Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false