LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa Rose Garden Cottage | LekkeSlaap
+15

Villa Rose Garden Cottage

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Villa Rose Garden Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Belinda W - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eksklusiewe verblyf vir baie goeie waarde vir geld, en 'n baie vriendelike gasvrou.

Van die oomblik wat ons deur die deur gestap het, is ons welkom laat voel. Die kamer was silwerskoon, gemaklik en met soveel smaak versier. Die lugversorger in die kamer het die verblyf in warm Bloemfontein net soveel makliker gemaak. Die badkamer was silver skoon met 'n gemaklike stort. 'n Heerlike keuse van tee en koffie, tuisgebakte beskuit met regte melk in die kamer se yskas. Ons kan nie die netheid en professionaliteit van die bestuur van die gastehuis fouteer nie. Ons het ons verblyf baie geniet, en sien uit na ons volgende oorbly by Villa Rose.

Maartin J - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maartin J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en uitstekende gasvryheid.

Baie vriendelik en hulpvaardig, Kan nog baie meer sê.

Karsten V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karsten V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect place to stay.

Everything was perfect, we could not have asked for better accommodation.

Helena S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi plekkie.

Ons het baie lekker hier gebly. Dis baie mooi en verskriklik netjies. Alles wat mens nodig het.

Chris B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Uiters netjiese selfsorg-eenheid in 'n aangename deel van Bloemfontein. Tanya is 'n gawe gasvrou en die twee bassets is pragtig. Sal beslis weer hier oorbly as ons ooit weer in Bloemfontein is.

Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weitzstraat 30, Universitas, Bloemfontein, 9321, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsq7cClt8WHfeGrMyRrPx9HNlapMy0FGVJbxlK3u3PRM4SzMa0S?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 30 Weitz Street Universitas 9321 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.1156 26.16826
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!