Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Rose Guesthouse & Venue

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koos van der Walt-laan 115, Universitas, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Villa Rose Guesthouse & Venue bied gerieflike, moderne, ruim kamers vir gaste en reisigers in Universitas, Bloemfontein.

Gaste kan kies tussen kamers vir 2 tot 3 gaste wat almal in 'n onderhoude tuin geleë is. Die kamers het elk 'n privaat ingang, 'n koningingrootte-bed met katoenbeddegoed en van die kamers het slaapbanke. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Swemhanddoeke word ook voorsien.

Die kamers het elk 'n kombuisie met 'n kroegyskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en daar is tuisgemaakte beskuit. 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi en 'n werkstasie word voorsien en al die kamers is rookvry. Braaigeriewe is beskikbaar in die tuin.

Villa Rose Guesthouse & Venue is net 4 km van die Universiteit van die Vrystaat, 5 km van Mimosa Mall en die Loch Logan Waterfront af en net 'n entjie van Grey Collage af. Bloemfontein bied doendinge soos staproetes, vryval, sterrekyk by die Boyden Observatory en verskeie museums, winkels en restaurante. Gaste kan ook die Vrystaat se Nasionale Botaniese Tuin, die Franklin Wildreservaat of Hamilton Park besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 55 resensies vir Villa Rose Guesthouse & Venue
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Koos van der Walt-laan 115, Universitas, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
  • Gaste dink Villa Rose Guesthouse & Venue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koos van der Walt-laan 115, Universitas, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0d1dbac6a4229b826535babd6edb4a733335a7a49c815734cd3ea1902850b34560edeed8edea6a3efef966cff36eaec24ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 115 Koos Van Der Walt Avenue Universitas 9330 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -29.110241598758 26.16728246212