Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Rostrata-on-Lake

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir Villa Rostrata-on-Lake
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Adri O - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri O
Gesin met tieners

Spacious and comfortable accommodation in a lovely area.

A beautiful house in a lovely area. Very well situated for travelling to and from the Kruger National Park and around the Panorama route.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Buhle M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Buhle M

The staff is very friendly and helpful.

Our stay was lovely, the house is beautiful as well as the garden and very spacious.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mihlali N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mihlali N
Saam met vriende

A clean and beautiful place, exactly as the pictures showed.

Upon arrival the place was clean and tidy the place is as beautiful as it is in the pictures. The only small thing that I could say was a negative is the water pressure when more than one person is showering or bathing the other bathroom doesn't have water.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nomfundo M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nomfundo M
Saam met vriende

We had a beautiful stay.

We were very impressed with the place, the house is beautiful and clean, our house keeper and security were very friendly and welcoming. We had a power cut and contacted the owners to help us with the generator and they responded promptly to our problem. I recommend the place 100%.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Rostrata-on-Lake se terugvoer

Thank you, Nomfundo. It was such a pleasure to have you here.

Kind regards,
Villa Rostrata-on-Lake

Villa Rostrata-on-Lake
Udette K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Udette K

Lekker, maar huis is nogal koud in die winter.

Ek het eintlik 'n ander huis verwag waarin ek 10 jaar gelede gebly het, moontlik dieselfde eienaars, so was aanvanklik teleurgesteld. Die huis is ruim vir 10 mense en ons het baie lekker gekuier. Daar was snags 'n wag wat ons opgepas het - so ons het baie veilig gevoel. Ek dink die huis kan doen met bietjie persoonlikheid soos boeke en speletjies. Die skoonmaker was baie hulpvaardig. Ongelukkig was daar nie genoeg koffiekoppies vir al die gaste nie - ek besef dit kon seker met die vorige gaste uitgebreek het, maar dit was baie ongerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Rostrata-on-Lake se terugvoer

Baie dankie. Ons neem kennis en sal probeer verbeter om ons kliente tevrede te stel.
Nogmaal dankie, en geniet 'n heerlike naweek.

Villa Rostrata-on-Lake
Gerhard J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard J

Ruim gemaklike huis in 'n pragtige omgewing.

Ons het baie aangename paar dae deurgebring en baie gestap en gedraf op die plaas. Vanetia het die plek elke dag opgeruim en skoongemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keneilwe M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Keneilwe M
Saam met vriende

Nice place.

It was a nice place to chill and feel home away from home, the only thing bothered me was the guy who came to replace the gas as we didn't like his behaviour toward us. Beside him, everything was perfect, I love the lady who helped us, she was amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Fabulous holiday home which is conveniently located.

Fabulous holiday home which is conveniently located.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Rostrata-on-Lake se terugvoer

Weereens baie dankie vir die positiewe terugvoer.Waardeer baie!

Villa Rostrata-on-Lake
Regina P - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regina P

Groot en gemaklik.

Ons het ons tyd baie geniet. Die plek is pragtig, op plaas, heerlik, stil, skoon en higiënies. Geen rook in die huis. Ons was bietjie uit die dorp maar het dit so verkies, nie 'n probleem nie. Baie naby alles. Die huis is pragtig. Wagte is daar vir bykomende veiligheid. Veral vir ons Gautengers. Dis naby 2 verskillende ingange na die Kruger Park. My ouers kon lekker gaan stap op die plaaspaadjies en het dit ook baie geniet. 'n Lekker plek om na alles te gaan maar ver genoeg om nie in die besige, gejaagde lewe te wees nie. Die plek word elke dag mooi skoongemaak. Vir ons gesin was dit ideaal. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Rostrata-on-Lake se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe kommentaar! Ons waardeer dit en sien jul hopenlik weer.
Groete
Della

Villa Rostrata-on-Lake
Christancia N - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christancia N
Saam met vriende

Awesome experience. We will be doing it again.

It was an wonderful experience. We will be doing it again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nomasonto M - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomasonto M
Saam met vriende

Villa Rostrata is a very nice place.

My concern is with the security guard, he needs a place to stay, not on the pavement. The entrance board needs to be more visible from a distance. The rest was perfect!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van die R40 af, Kiepersol, 1241, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFkMTU3NGJmLWM4MGMtNGI0NS1iYmMxLTU1Yjk1ZjY1MGU4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 10) 11 5 1 5 Off the R40 Kiepersol 1241 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -25.065786348726 31.071053838253
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem