Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Rostrata-on-Lake

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van die R40 af, Kiepersol, 1241, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Villa Rostrata-on-Lake is 'n lieflike villa wat enige oordeelkundige besoeker tevrede sal stel. Dié selfsorg-villa spog met elegante plaasstyl-afwerkings. Die villa is ideaal geleë in Kiepersol, slegs 20 minute se ry van die Krugerwildtuin en Hazyview af. Dit is ook naby die Blyderivier-canyon, Graskop en Sabie.

Die villa word deur die eienaars bestuur en is op 'n makadamia-paas geleë, met lieflike damme waar gaste kan baarsvang. Die villa bied slaapplek vir tot 11 gaste in 5 slaapkamers. Die eerste en tweede slaapkamer beskik elk oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die derde, vierde en vyfde kamers beskik elk oor 2 enkelbeddens.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en daar is ook 'n TV-kamer met DStv, 'n eetkamer, 'n vermaakarea met 'n ingeboude braai en 'n swembad. Die villa het 'n alarmstelsel en 'n sekuriteitswag.

Die skouspelagtige uitsigte oor die omgewing en die heerlike sub-tropiese weer weerspieël die kalmte en rustigheid van die villa.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Rostrata-on-Lake sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir Villa Rostrata-on-Lake
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 9

Ligging

  • Van die R40 af, Kiepersol, 1241, Mpumalanga
  • Gaste dink Villa Rostrata-on-Lake het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van die R40 af, Kiepersol, 1241, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFkMTU3NGJmLWM4MGMtNGI0NS1iYmMxLTU1Yjk1ZjY1MGU4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 10) 11 5 1 5 Off the R40 Kiepersol 1241 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -25.065786348726 31.071053838253
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem