Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Royale 1011

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2024 tot 25 Apr 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colwyn-rylaan 1, Sheffield Strand, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 815 R1 543 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Villa Royale 1011 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die veilige Sheffield Beach-kompleks. Die kompleks is naby die strand, inkopiesentrums en verskeie besienswaardighede.

Die woonstel is op die tiende verdieping en bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers wat asemrowende see-uitsigte het. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en deel 'n badkamer wat 'n stort het.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Daar is 'n TV in elke slaapkamer en die sitarea het 'n TV met Netflix. Ander geriewe sluit gratis WiFi, lugversorging en onderdakparkeerplek in. Daar is nog parkeerplek in die kompleks, maar dis slegs vir kleiner voertuie.

Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike braai-area en 'n swembad. Daar is 'n baie steil paadjie van die swembad-area af na die strand, maar daar is ook 'n alternatiewe paadjie na die strand via die parkeerarea aan die suidelike kant van die kompleks. Villa Royale is op 'n krans met 'n wonderlike see-uitsig.

Die kompleks is 'n residensiële gebied en het 'n geen-geraas-beleid, wat dit ideaal maak vir 'n rustige wegbreek. Die verblyf word nie tans deur kragonderbrekings soos beurtkrag geraak nie.

Besprekings vir gaste onder 25 jaar sonder ouertoesig word nie toegelaat nie. Om by Villa Royale te bespreek, benodig die instansie papierwerk minstens 48 uur voor die inklokdatum, naamlik afskrifte van alle volwassenes se ID's en besprekingsvorms met voertuigregistrasienommers van huurders en gaste.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Royale 1011 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Villa Royale 1011
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Colwyn-rylaan 1, Sheffield Strand, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa Royale 1011 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 815
R1 815 R1 543
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 815
R1 815 R1 543
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colwyn-rylaan 1, Sheffield Strand, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYB3OmQjp1mwiF5hl6womt6hVxGnc59vYVP2QgqUUq3ZSKIAxRx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 815 nouVanaf R1 543 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 1 Colwyn Drive Sheffield Beach 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.48833960603 31.251621371689