LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa Royale 2 | LekkeSlaap
+33

Villa Royale 2

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 22 resensies vir Villa Royale 2
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Sifiso H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sifiso H
Gesin met klein kinders

The apartment was lovely.

Just needs additional upkeep as there is wear and tear mostly on wardrobes.

Villa Royale 2's terugvoer

Hi Sifiso

Thank you for your feedback
All the cupboards in the unit have been replaced now, and looking lovely
We look forward to you booking with us again

Kind Regards
Karen

Villa Royale 2
Ilse O - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse O
Saam met vriende

Heerlike seevakansie.

‘n Woonstel met 'n see-uitsig. Nie ‘n swemstrand nie. Steil afdraand met baie rotse voor jy by strand kom. Woonstel verg bietjie aandag en beslis nuwe kombuisware.

Anita D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anita D
Gesin met klein kinders

Wonderlike uitsig.

Die uitsig is rêrig fantasties, ons het dolfyne van die balkon af gesien. Die eenheid is gemaklik, dit kort net bietjie werk met kaste wat afdop en die matras in hoofslaapkamer moet vervang word. Met 'n baba was die wasmasjien en tuimeldroër 'n bonus. Die eenheid het baie spasie.

Paul V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en uitstekende ligging by die see.

Baie gerieflik, lieflike uitsig en goeie grootte, veral vir 4 mense (miskien bietjie klein vir 6 volwassenes). Alles het gewerk. Daar is 'n paar klein goedjies wat opknappingswerk nodig het, maar ons het heel lekker gebly. Ek sal weer daar bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very comfortable place with excellent location right at the sea.

Very comfortable, lovely view and nice size, especially for 4 people (for six adults, it may be a little crowded). Whatever we used seemed to work OK. There are some small things that need maintenance care, but overall a very enjoyable stay. I would come back.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Marlize B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig!

Pragtige ruim woonstel. Onverbeterlike uitsig. Dit is 'n baie groot blok woonstelle maar die eenheid is baie privaat en stil. Die parkering is baie knap en mens moet versigtig wees om nie jou motor teen die pilare te stamp nie. Sal die woonstel definitief aanbeveel!

Fred S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fred S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim woonplek met pragtige uitsig.

Sien sterre.

Thomas M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas M
Gesin met tieners

The place it is very very nice and neat, we all enjoyed.

The Villa Royale 2 will be my future holiday from now, we did had a nice rest. A very secured area, a neat place and peaceful place, no noise at all.

Villa Royale 2's terugvoer

Thank you for your lovely review, Thomas.

We look forward to you booking with us again

Kind Regards
Karen @ Chas Everitt Ballito

Villa Royale 2
Lizanne M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizanne M
Saam met vriende

Fantastiese see-uitsig met dolfyne wat elke oggend kom groet!

Eenheid voldoen aan verwagtinge, ideaal vir 'n gesin van 6. Pragtige see-uitsig met die see se golwe elke dag in die agtergrond. Moet egter na swemstrande ry. Daar is wel 'n paadjie af see toe vir stap, maar is steil en moet bereid wees om oor rotse te klouter. Matrasse kan aandag geniet en werking van aircon moet hersien word.

Villa Royale 2's terugvoer

Goeiemore Lizanne

Baie dankie vir die terugvoering. Die aircon se filters is vervang was bietjie verstop. Sal ook kyk na vervanging van matrasse.
Ons sien uit daarna om weer van u te hoor.
Groete Karen @ Chas Everitt Ballito

Villa Royale 2
Ansie B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie B
Gesin met tieners

Ongelooflike uitsig, kry nie beter nie, kompleks is baie privaat.

Woonstel is baie gerieflik, die kompleks is stil en sekuriteit is baie goed. Ons geniet die strand, nie baie mense daar nie.

Villa Royale 2's terugvoer

Goeiemiddag Ansie,

Baie dankie vir die mooi resensie.

Ons sien daarna uit om weer van u te hoor.

Groete
Karen

Villa Royale 2
Nico F - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico F
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsigte oor die see en kuslyn!

Die baie ruim wooneenheid is teen die see en rotse en het pragtige uitsigte oor die kilometers van die kuslyn. Toegang na die strand is baie naby aan die eenheid en die kombuis is meer as toegerus om selfsorg moontlik te maak.

Villa Royale 2's terugvoer

Goeiemiddag Nico,

Baie dankie vir die mooi resensie, ons sien daarna uit om weer van u te hoor.

Groete,
Karen @ Chas Everitt Ballito

Villa Royale 2
Yolande C - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande C
Gesin met klein kinders

Die woonstel is goed ingerig en het 'n asemrowende uitsig.

Die woonstel is goed ingerig en het 'n asemrowende uitsig. Die skoonmaakdiens was vriendelik en baie behulpsaam. Die woonstel kort wel 'n bietjie herstelwerk, die bedlinne en handdoeke is redelik uitgedien en ons sou voorstel dit word vervang. Die strand is nie maklik toeganklik vir 'n gesin met klein kindertjies of oumas en oupas nie en ons het verkies om na die omliggende strande te ry waar daar meer mense was, en ons veiliger gevoel het. Ons het lekker gekuier!

Villa Royale 2's terugvoer

Goeiedag Yolande

Dankie vir die resensie
Nuwe beddegoed is onlangs vir woonstel gekoop
Ons sien daarna uit om weer van u te hoor

Groete Karen

Villa Royale 2
Giani G - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giani G
Saam met vriende

Heerlik ontspannend met ongelooflike uitsigte.

Ongelooflike uitsig oor die strand en see. Volledige toegeruste eenheid.

Villa Royale 2's terugvoer

Goeie dag Giani,

Baie dankie vir die mooi resensie, ons sien daarna uit om weer van u te hoor.

Groete,
Karen @ Chas Everitt Ballito

Villa Royale 2
Angela A - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Angela A
Gesin met tieners

Luukse akkommodasie. Parkeerplek 'n probleem vir groter, langer voertuie.

Die akkommodasie was puik. Woonstel het ongelooflike uitsigte, is goed toegerus, skoonmaakdiens was vriendelik en vinnig. Goed opgepas. Ons het 'n Nissan Navarah gehuur en kon nie die voertuig by die geallokeerde parkeerplek inpas nie, moes op 'n openbare parkeerplek gaan staan en toe ons binne parkeer het in die aand het ons kennisgewings op ons kar vasgeplak gevind.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Luxurios accomodation. Parking a problem for larger, longer vehicles.

The accommodation was top class. Apartment had spectacular views, well equipped, cleaning service were friendly and speedy. Well looked after. We rented a Nissan Navara and couldn't get the vehicle into the parking bays allocated, had to park in public parking and when parking overnight inside we received final notices pasted on our car.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Rika M - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika M
Gesin met klein kinders

Pragtige woonstel met ongelooflike see-uitsig van al die kamers.

Die woonstel is luuks, ruim en baie goed toegerus, alles wat jy nodig het. Kamer het pragtige see-uitsig elk met oop skuifdeure. Kon met oop deur slaap met geruis van see in die agtergrond. Kan dit sterk aanbeveel en sal die eenheid definitief weer gebruik.

Villa Royale 2's terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie.
Groete
Karen

Villa Royale 2
Marianne P - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne P
Gesin met klein kinders

Hierdie pragtige woonstel het die mooiste see-uitsig wat ek al ooit gesien het.

Sal hierdie woonstel vir almal aanbeveel.

Villa Royale 2's terugvoer

Goeiemiddag Marianne
Baie dankie vir die mooi resensie.
Ek hoop om weer van u te hoor.
Groete
Karen von Wielligh

Villa Royale 2
Rudi D - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi D
Gesin met klein kinders

Uitstekend!

Baie lekker gekuier, huis is groot en goed ingerig. Beste see-uitsig.

Villa Royale 2's terugvoer

Goeiedag Rudi,
Baie dankie vir die resensie.
Groete,
Karen @ Chas Everitt Ballito

Villa Royale 2
Johan V - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Wonderlik, net soos beskryf in die advertensie.

Wonderlike verblyf en 'n pragtige uitsig. Die enigste kritiek is dat die dame wat skoonmaak nooit op dieselfde tyd opdaag nie, soms net na 08:00 soggens, as mens nog laat wil slaap.

Villa Royale 2's terugvoer

Goeiedag,
Dankie vir u resensie.
Re die skoonmakers, as u weer bespreek kan u net vra dat hulle bietjie later in kom en dan kan ons dit vir u reel. Jammer vir enige ongerief, maar hulle tye is van 8vm tot 2nm, en dit is nie altyd moontlik om 'n spesiefieke tyd by die verskillende eenhede te wees

Groete
Karen von Wielligh

Villa Royale 2
Joan W - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan W
Gesin met klein kinders

Pragtige, netjiese woonstel met baie goeie diens!

Die woonstel was presies soos op die webtuiste, net beter! Ons het dit baie geniet en baie lekker gebly! Kan nie wag om weer te gaan nie. Baie dankie.

Lize P - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize P
Gesin met tieners

Baie aangenaam.

Die woonstel is ongelooflik mooi en luuks en dit was heerlik. Ongelukkig is die parkeerplek vir groter voertuie baie ontoereikend. Dis uiters ongemaklik om daar in te kom, baie beknop en geen draaiplek nie. Ek het my bakkie baie ernstig beskadig teen die pilare. Die agent was nie hulpvaardig toe ek 'n alternatiewe parkeerplek versoek het nie en die opsigter was uiters onbeskof.

Villa Royale 2's terugvoer

Goeiedag Lize

Aangaande die parkering, ek besef die groter motors sukkel om te parkeer. Ons het op ons besprekings-vorms die mates van die parkering , en sal dit nou ook op die LekkeSlaap blad byvoeg.
Ek vra om verskoning as u voel ek was nie behulpsaam nie, maar na ons gesprek het ek aangeneem u het parkeerplek gekry waar u bakkie kon inpas, Daar is vir u genoem dat u by enige van die parkerings gemerk met 'n "P" kon parkeer, maar die parkerings wat spesifiek vir ander eenhede is kan ongelukkig nie gebruik word nie. Ek vra om verskoning as die opsigter ongeskik was en sal dit persoonlik met hom opneem.
Groete Karen

Villa Royale 2
Jaco K - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco K
Gesin met klein kinders

Rustig.

Great. Sal beslis weer gaan.

Alet F - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet F
Gesin met klein kinders

Dis was heerlik!

Ons het dit baie geniet daar en om so op jou stoep te sit en vir die see te kyk is wonderlik. Ons het elke aand die see gehoor en dit was net 'n heerlike vakansie.

Davida V - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Davida V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Villa Royale 2 is awesome! We will be back!

Vanaf R1 530
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 530
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 530
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Villa Royale 2, Colwyn-rylaan 1, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23bcde27cd4544127689b924714522edf7c1d8fa767e14cd3c195caa93c6bd847f252b98bb2d706756a7acc2fb81a8a9db0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 530  per nag (plek vir 6) 22 5 1 5 2 Villa Royale 1 Colwyn Drive 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -29.488681645542 31.251823878469
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!