15% af Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 30 Mrt 2020 tot 11 Apr 2020.
Sheffield Beach Akkommodasie by Villa Royale 303 | LekkeSlaap
+26
+26

Villa Royale 303

  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 15% af
  • Vanaf R1 120 R952 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colwyn-rylaan 1, Sheffield Beach, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Villa Royale 303 is 'n vakansiewoonstel wat na die see front in 'n veilige strandfrontkompleks in Sheffield Beach. Villa Royale is 'n residentiële kompleks met streng reëls teen lawaai.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Daar is 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Die slaapkamers het almal plafonwaaiers. Die badkamers het of 'n bad of 'n stort. Geen handdoeke word voorsien nie.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Die sitkamer het lugversorging en 'n TV met DStv en lei na 'n balkon met 'n lieflike see-uitsig.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike braai-area, 'n swembad en 'n parkeerarea waarvan gaste gebruik kan maak. Daar is een toegewese onderdakparkeerplek en dan algemene onderdakparkeerplek wat nie aan 'n spesifieke eenheid toegeken is nie.

Neem asseblief kennis dat onvergeselde gaste onder 25 jaar nie toegelaat sal word nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Royale 303 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 11 resensies vir Villa Royale 303
Netheid
3.8/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ligging

  • Colwyn-rylaan 1, Sheffield Beach, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa Royale 303 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 120
Vanaf R952
per nag (plek vir 6)
was R1 120
Vanaf R952
per nag (plek vir 6)
was R1 120
Vanaf R952
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colwyn-rylaan 1, Sheffield Beach, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRiYWNiNmMyLTlhZTktNGJlYy05ODg3LWEwZDU3YTkwYmI5Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 120, nou Vanaf R952  per nag (plek vir 6) 11 5 1 4 1 Colwyn Drive Sheffield Beach 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 09:00 -29.488131813544 31.25188959259
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za