Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Samos

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Villa Samos
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Zelda S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda S

Baie mooi en netjiese en goed toegeruste huis. Wonderlike gasvryheid van die eienares.

Goeie sekuriteit, stapafstand van die see en naby winkels. Wonderlike gasvryheid van die eienares en ons kon self ons drie hondjies daar akkommodeer. Ons sal beslis Villa Samos aanbeveel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel U - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel U
Gesin met klein kinders

Baie nice.

Baie Mooi. Sal enige tyd weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Samos se terugvoer

Baie dankie Chantel. Dit was 'n plesier om julle daar te kon akkomodeer. Baie dankie ook vir die mooi skoon huis wat jul agtergelaat het. Julle is meer as welkom in die toekoms.
Groete
Villa Samos

Villa Samos
Vanaf
R4 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R4 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Samos-weg 7, Calypso Beach, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61609a8e7929e78ce1ca63ba2ca9faec9d760c9025dc1011af8532d163d8762ef57973df614720339410893f2cea00b5616a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 7 Samos Road Calypso Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.053764407144 18.044278675497