Villa Samos
Beskrywing
7 Samos is 'n ruim selfsorghuis vir 6 gaste in Calypso Beach en is 100 m vanaf die strand.
Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers wat badkamers met 'n bad en 'n storte deel. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elk 'n enkelbed. Daar is 'n matras vir 'n kind beskikbaar.
Die moderne oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 8.
Die huis het 2 sitareas met TV's met DStv en Netflix. Die sitkamer op die eerste verdieping het 'n pooltafel en die sitkamer op die onderste vloer het 'n kaggel en 'n ingeboude braai-area.
Die leefarea lei na 'n agterplaas en 'n swembad.
Langebaan bied verskeie restaurante, kafees en doendinge in die omgewing, soos seilvaart, kajakvaart, wind- en vlieërbranderry, visvang, gholf, bergfiets- en voetslaanroetes en perdry. Tussen Augustus en Oktober kan gaste die blomseisoen geniet. Gedurende die wintermaande kan gaste die Suidelike Noorkapper aan die kus verwag.
Slaapplek
'n Bespreking by Villa Samos sluit in:
1 x Koningingrootte-bed
2 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kindermatras vir 1
Kenmerke
- Afrikaans
- Swembad
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Veilige Parkering
- Gratis WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Swem
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Vermaak
- Eksklusiewe DSTV
- TV
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Villa Samos gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |