Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Samos

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Samos-weg 7, Calypso Beach, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Villa Samos is 'n ruim selfsorghuis vir 6 gaste in Calypso Beach en is 100 m vanaf die strand.

Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort. Daar is 'n gastetoilet op die grondverdieping.

Die moderne oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel vir 8.

Die huis het 2 sitareas, TV's met premium DStv en Netflix. Onbeperkte WiFi is beskikbaar. Die sitkamer op die eerste verdieping het 'n pooltafel en die sitkamer op die grondverdieping het 'n kaggel en 'n ingeboude braai-area. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 8. Die leefarea lei na 'n agterplaas en 'n swembad.

Langebaan bied verskeie restaurante, kafees en doendinge in die omgewing, soos seilvaart, kajakvaart, wind- en vlieërbranderry, visvang, gholf, bergfiets- en voetslaanroetes en perdry. Tussen Augustus en Oktober kan gaste die blomseisoen geniet. Gedurende die wintermaande kan gaste die Suidelike Noorkapper aan die kus verwag.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Samos sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Villa Samos
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Samos-weg 7, Calypso Beach, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Samos het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Samos-weg 7, Calypso Beach, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61609a8e7929e78ce1ca63ba2ca9faec9d760c9025dc1011af8532d163d8762ef57973df614720339410893f2cea00b5616a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 7 Samos Road Calypso Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.053764407144 18.044278675497