Hilton Akkommodasie by Villa Santaurio Guest House | LekkeSlaap
+19
+19

Villa Santaurio Guest House

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 080 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3A Walters Road,, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Villa Santaurio bied gerieflike selfsorgverblyf in die eg plattelandse dorpie, Hilton, hoog teen die berge buite Pietermaritzburg in die Natalse Middellande.

Ons bied verblyf in 2 gemeubileerde eenhede, toegerus vir selfsorg met 'n kombuisie en eetarea. Albei eenhede het 'n TV en toegang tot gratis WiFi. Die ateljeewoonstel is 'n tweeslaapkamereenheid en bied slaapplek vir tot 5 gaste. Die Forest Stay-eenheid het slaapplek vir 2 gaste. Die ateljeewoonstel is ideaal vir gesinne, sakereisigers of toeriste, en veral vir ouers wat die nabygeleë privaat skole besoek. Gaste is welkom om van die gemeenskaplike braaigeriewe en swembad gebruik te maak.

Geniet die pragtige natuurskoon van die Middellande. Kraakvars sneeu in die winter, 'n palet van helder kleure in die herfs, of skakerings van groen in die somer. Die skilderagtige Midlands Meander bied kuns van die hoogste kwaliteit, kunsvlyt, restaurante, deli's en verskeie werkswinkels en winkeltjies. Die area spog ook met van die mees gesogte privaat skole in die land. Buiten die Midlands Meander, kan jy ook verskeie wildreservate en die majestueuse Drakensberge besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Villa Santaurio Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 3A Walters Road,, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa Santaurio Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 080
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 080
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 080
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3A Walters Road,, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJkYmRkZDU2LTYyNjMtNGQ0Ni05OWMzLWI1YzRkODk1Zjk5Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 080  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 3A Walters Road, Hilton 3245 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.566194 30.300719
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za