LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa Santaurio Guest House | LekkeSlaap
+19

Villa Santaurio Guest House

2 resensies
Selfsorg
The Forest Stay
Vanaf R1 080
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid is privaat, en grens aan die woud op die hoof-eiendom. Daar is 'n houtdek wat uitsigte oor die woud bied. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is 'n kombuisie en klein eetarea. Die kombuisie is ingerig met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, tweeplaatstofie en oond en 'n ketel. En daar is 'n TV in die eenheid.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Studio
Vanaf R1 740
per eenheid
Beskrywing

Die ateljeewoonstel het 2 slaapkamers en sy eie privaat ingang. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Daar is nog 'n ekstra enkelbed in die sitkamer. Die eenheid het 'n oopplan-kombuisie, eet- en leefarea. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en stoof, ketel, broodrooster, potte en panne, breekware en eetgerei. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het 'n TV en sy eie privaat parkeerplek agter 'n elektroniese hek

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 080
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3A Walters Road,, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJkYmRkZDU2LTYyNjMtNGQ0Ni05OWMzLWI1YzRkODk1Zjk5Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 080  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 3A Walters Road, Hilton 3245 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.566194 30.300719
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!