Villa Sher Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa Sher Guest House bied verblyf in Emahleni naby 'n paar hoofweë wat dit die ideale oornagstop maak.

Verblyf by Villa Sher Guest House is ook ideaal vir kontrakteurs wat vir langer periodes moet aanbly. 'n Spesiale tarief word selgs vir kontrakteurs gebied.

Daar is 13 kamers, elk met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, en 'n en suite-badkamer. Ander geriewe in die kamer sluit 'n waaier, mikrogolf, gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale in.

Ontbyt en ander etes kan teen 'n ekstra koste gereël word. Daar is 'n swembad, braaiplek en parkeerplek. Villa Sher Guest House is 15 minute se ry vanaf The Ridge Casino en Highveld Mall, en daar is ander geriewe binne 'n 5 tot 10 minute radius.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Sher Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za