Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Siesta Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lenastraat 20, Naudeville, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 126 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Villa Siesta Guesthouse is naby Welkom se middedorp en naby 2 groot privaat hospitale geleë. Die eienaars streef daarna om 'n huislike omgewing te skep wat gaste tuis sal laat voel. Die gastehuis se leuse is: "Our home, your home, away from home".

Villa Siesta Guesthouse bied 28 en suite-kamer met privaat ingange. Die kamers is modern, dog gerieflik ingerig en beskik oor lugversorging en elektriese komberse. Elke kamer het koffie- en teemaakgeriewe, 'n mikrogolf, yskassie, klerekas, lessenaar, en stoel.

Daar is 'n swembadjie en 'n lapa-area waar gaste kan afkoel en ontspan op 'n warm somerdag. Daar is ook 'n heerlike tuin waar jy kan rustig raak terwyl jy na die natuurgeluide luister.

Die gastehuis het 'n restaurant met 'n gekwalifiseerde sjef en 'n gelisensieerde kontantkroeg. Hiér kan gaste hulself tuismaak en mekaar se geselskap geniet. 'n Volledige Engelse ontbyt kan op versoek teen 'n ekstra koste per persoon bedien word. Daar is ook ontbytgraan, vrugteslaai, jogurt en beskuit.

Die gastehuis kan ook aandetes op versoek teen 'n ekstra koste per persoon bedien. Daar is verskeie vleise om van te kies, wat saam met die groente en slaai van die dag bedien word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 17 resensies vir Villa Siesta Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Lenastraat 20, Naudeville, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Gaste dink Villa Siesta Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 126
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 126
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lenastraat 20, Naudeville, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaVHtDLLm0Pvjcg9KZClbmRSCmA7H7VfRubiDXOrDEKCn1jMt6J?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 126 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 20 Lena Street Naudeville 9459 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.994591261166 26.724475860119