Anerley Akkommodasie by Villa Siesta No 4 | LekkeSlaap
+12

Villa Siesta No 4

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan Noord, Villa Siesta 4, Anerley, 4230, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Villa Siesta No 4 is in 'n vakansie-oord in Anerley, Port Shepstone en bied verblyf vir 6 gaste.

Villa Siesta No 4 is 'n losstaande eenheid en bestaan uit 2 slaapkamers wat 'n badkamer deel met 'n bad en stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. In die sitkamer is daar ook 'n stapelbed vir 2 gaste.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas en al die nodige toebehore vir 6 gaste. Gaste kan hulle etes by die etenstafel geniet, of hulle kan in die sitkamer ontspan wat met 'n TV en DStv toegerus is.

Villa Siesta No.4 het 'n groot onderdakstoep met 'n braai-area. Parkeerplek is ook beskikbaar.

Die omheinde oord bied 24 uur-sekuriteit en daar is veiligheidswagte aan diens. Die oord bied direkte toegang tot die strand en is net 900 m weg van 2 swemstrande. Gaste kan visvang of die gholfbaan of rolbalbane in die omgewing gaan besoek. Hibberdene is net 13 km weg en Port Shepstone sowat 12 km.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Siesta No 4 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Villa Siesta No 4
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Ocean-rylaan Noord, Villa Siesta 4, Anerley, 4230, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa Siesta No 4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 6)
Vanaf R750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan Noord, Villa Siesta 4, Anerley, 4230, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFhMTY0MjU5LWZlMTYtNGEyNy1hMWFiLTI2N2QzNjBjZmNmZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Ocean Drive North Villa Siesta 4 4230 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.672421118049 30.509440898895
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za