Villa Simon

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 20 % af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 14 Jun 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

Villa Simon is 'n tweeslaapkamerhuis met moderne afwerkings en geriewe. Albei slaapkamers bied see- en berg-uitsigte.

Die slaapkamers het albei koningingrootte-beddens en in die studeerkamer op die onderste vloer is daar 'n dubbelslaapbank wat slaapplek bied aan 2 ekstra gaste. Daar is ook 'n badkamer met 'n stort-oor-bad. Verder is daar 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea wat verseker dat gaste lekker kan kuier.

Mount Simon het onbelemmerde 180°-uitsigte oor Valsbaai en is naby aan Kaappunt en 'n kort karrit vanaf Boulders Beach waar die wêreld bekende Brilpikkewyn.

Slaapplek

'n Bespreking by Villa Simon sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Area 2 - Huisves 1 kind
1 x Kinderbedjie

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Simon gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 R1 440 per nag (plek vir 6)

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 14 Jun 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]