Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa St Joseph

Kothuis
Vanaf
Vanaf R400
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis het 'n dubbelbed, aparte stort en toilet. Daar is 'n toonbank-kombuisie met 'n wasbak, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe en 'n kroegyskassie. Verder is daar 'n TV, waaier, elektriese kombers, 'n stoep met sitplek en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg, maar graanflokkies, koffie, tee, suiker en melk word vir ontbyt voorsien.

Huisreëls

Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Die plaas is ‘n area waar die diere- en voëllewe vrye toegang en loopregte selfs tussen die huise het, derhalwe kan gaste se honde nie geakkommodeer word nie. As gaste opdaag met troeteldiere, mag toegang geweier word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Huis 2
Vanaf
Vanaf R420
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié losstaande eenslaapkamerwoning het 'n dubbelbed. Die slaapkamer het 'n aparte stort en toilet. Daar is ook 'n sitkamer, eetkamer en kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas en ander kookgerei. Die sitkamer het 'n TV en buite is daar braaigeriewe. Onderdak parkeerplek is ingesluit.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg, maar graanflokkies, koffie, tee, suiker en melk word vir ontbyt voorsien.

Huisreëls

Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Die plaas is ‘n area waar die diere- en voëllewe vrye toegang en loopregte selfs tussen die huise het, derhalwe kan gaste se honde nie geakkommodeer word nie. As gaste opdaag met troeteldiere, mag toegang geweier word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Huis 6
Vanaf
Vanaf R420
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

’n Eenslaapkamer-sandsteenwoning met ’n aparte sit- en eetkamer en ’n aparte badkamer. Daar is ’n houtbrandkaggel en gasstoof, asook braaigeriewe. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg, maar graanflokkies, koffie, tee, suiker en melk word vir ontbyt voorsien.

Huisreëls

Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Die plaas is ‘n area waar die diere- en voëllewe vrye toegang en loopregte selfs tussen die huise het, derhalwe kan gaste se honde nie geakkommodeer word nie. As gaste opdaag met troeteldiere, mag toegang geweier word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Huis 7
Vanaf
Vanaf R475
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die losstaande eenslaapkamereenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. 'n Enkelbed is ook beskikbaar vir 'n kind. Daar is 'n kombuis met 'n gasstoof, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskas. TV, waaier en elektriese kombers. Daar is ook 'n houtkaggel.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg, maar graanflokkies, koffie, tee, suiker en melk word vir ontbyt voorsien.

Huisreëls

Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Die plaas is ‘n area waar die diere- en voëllewe vrye toegang en loopregte selfs tussen die huise het, derhalwe kan gaste se honde nie geakkommodeer word nie. As gaste opdaag met troeteldiere, mag toegang geweier word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Huis 4
Vanaf
Vanaf R880
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dit is 'n losstaande sandsteenhuis met 'n sit- en eetarea, aparte kombuis met gasstoof, aparte badkamer met toilet, stort en bad en gasgeiser. Daar is ook 'n klein onderdakstoep met sitplek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Huisreëls

Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Die plaas is ‘n area waar die diere- en voëllewe vrye toegang en loopregte selfs tussen die huise het, derhalwe kan gaste se honde nie geakkommodeer word nie. As gaste opdaag met troeteldiere, mag toegang geweier word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villa St Joseph, Ladybrand, 9745, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7AyQ2axNrUd8Lknhf0FZ2GzsoJJyNNlFXOtMljcggbNrZmiCWi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 Villa St Joseph Ladybrand 9745 Vrystaat 021 201 8901 11:00-18:00 10:00 -29.21160745815 27.371188605315
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem