Villa Stoney

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa Stoney is in Kameeldrift-Oos net 5 km vanaf die Zambezi-afrit naby Roodeplaatdam geleë. Dis ideaal vir 'n rustige wegbreek of oornagverblyf.

Daar is 5 aparte dubbelkamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

'n Kontinentale ontbyt word in die lapa bedien en 'n opsionele aandete word voor die vuur bedien. Jy kan ook bring-en-braai. Ons kan ook op versoek spesiale funksies reël, soos ooievaarstee, kombuistee, verjaarsdagpartytjies en klein konferensie-spanbou in die lapa.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Duits

Konferensie geriewe

  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Stoney gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]