Villa Sunar Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa Sunar Guesthouse bied gerieflike B&B-verblyf in 'n keurig ingerigte gastehuis in Goodwood.

Dié gastehuis het 'n Afrika-gevoel en bied verblyf in 6 kamers. Daar is 4 kamers met en suite-badkamers. Elke slaapkamer het 'n TV en komplimentêre koffie- en teemaakgeriewe. 'n Onthaalarea en veilige parkeerplek is beskibaar.

Villa Sunar Guesthouse is sentraal geleë in Goodwood en sowat 10 minute vanaf Century City, Canal Walk-winkelsentrum en Grand West.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Sunar Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za