Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Sunset Beach

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 127, Gordonsbaai, 1740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 600 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Villa Sunset Beach bied luukse selfsorgverblyf net 7 meter vanaf die strand in Gordonsbaai. Dié gastehuis bied lieflike uitsigte oor die see en die berge.

Die verblyf bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met 6 stoele. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n koffietafel en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Elke eenheid het ook WiFi, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale. Parkeerplek is voor elke eenheid beskikbaar. 24 uur-sekuriteit en sekuriteitskameras is ook beskikbaar. Bikini Beach, winkelsentrums en ander besienswaardighede in die omgewing is ook naby. Villa Sunset Beach is oorkant 'n kindervriendelike swemstrand geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Sunset Beach sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 29 resensies vir Villa Sunset Beach
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Jaar gelys 6

Ligging

  • Kusweg 127, Gordonsbaai, 1740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Sunset Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 127, Gordonsbaai, 1740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8izbL0CLPDEkYKO7OHazStGr1o2GWpH5SLazralGDC60M1nEKN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 6 mense 29 5 1 5 127 Beach Road Gordons Bay 1740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1633799 18.8641599
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem