Villa Sunshine Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa Sunshine Guest House is in Bantrybaai geleë in Kaapstad. Dié 4-ster gastehuis is 'n klassieke mediterreense villa wat verblyf bied onder Leeukop.

Verblyf is beskikbaar in 7 eenhede met slaapplek vir 2 in elk. Elke eenheid is toegerus met 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens, 'n badkamer, 'n TV, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.

Geriewe op die perseel sluit in 'n swembad, braaigeriewe en konferensiegeriewe. Ontbyt is op aanvraag beskikbaar teen ekstra koste. Toere en ander aktiwiteite kan gereël word en ons help jou graag om 'n puik restaurante te kies vir 'n lieflike aand.

Villa Sunshine is 3 km vanaf die lewendige V&A Waterfront, Tafelberg en die KIKS, die middestad en Kampsbaai. Die gewilde Waterkant met al sy winkels, kroeë en nagklubs is slegs 3 km weg. Die City Sightseeing-bushalte, publieke vervoer en menigte winkels, supermarkte en restaurante is slegs 100 m by die straat af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Konferensie geriewe

  •  DVD-speler
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Sunshine Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]