Villa Tanteralie

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 33 % af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Mei 2018 tot 31 Jul 2018.

Beskrywing

Villa Tanteralie is 'n selfsorgwoonstel in Yzerfontein. Die huis is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en weg van die stad se gedruis af.

Die woonstel op die eerste verdieping beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Twee van die slaapkamers het dubbelbeddens en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens asook 'n dubbelbed. Albei badkamers het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oondjie met 'n tweeplaatstoof, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met 'n DVD-speler. Die woonstel het sy eie privaat tuin met stoepmeubels en 'n draagbare braai.

Die inwonende landheer sal graag uithelp met enige vrae of probleme. Villa Tanteralie is 700 m van die strand af en is net 'n entjie se ry van verskeie winkels, restaurante, en ander geriewe af.

Slaapplek

'n Bespreking by Villa Tanteralie sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 6 persone
1 x Dubbelbed
2 x Dubbelstapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

KaartMeer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Tanteralie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 526 R3 017 per nag (vir 10 mense)

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Mei 2018 tot 31 Jul 2018.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za