Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa The President

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Jonghstraat 9, Strand, Kaapstad, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Villa The President het 4 kamers in Strand, net 50 km oos van die Kaap af. Dis perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en 'n verskeidenheid doendinge.

Die kamers in die villa is pragtig versier en volledig toegerus. Die slaapkamers het slaapplek vir 2 tot 4 gaste en het 'n dubbelbed en/of 2 enkelbeddens. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n spa-bad of 'n stort en bad in elke kamer. Al die kamers het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n yskassie met koffie- en teemaakgeriewe. Die derde kombuis het 'n kombuisie. Al die kamers het 'n see-uitsig, behalwe die Enkelwoonstel.

'n Heerlike ontbyt kan op versoek teen 'n addisionele koste bedien word en daar is 'n swembad waar gaste kan ontspan met 'n skemerkelkie in die hand. Ander geriewe wat gereël kan word sluit 'n pendeldiens na die lughawe en klein funksies vir korporatiewe gaste in. Parkeerplek is beskikbaar voor die villa en in 'n paar toesluitmotorhuise. Die gastehuis is stapafstand van die strand af en binne ryafstand van verskeie restaurante, winkels en kroeë.

Daar is ook wynroetes en walviskyk-geleenthede (in seisoen) nabygeleë. Waterworld in die Strand, 'n gholfbaan, Strand-tennisbane en ander buitelug-aktiwiteite is ook naby. Die gastehuis was eers Jim Fouche se woning, 'n voormalige staatspresident.

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 15 resensies vir Villa The President
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Anandie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 8

Ligging

  • De Jonghstraat 9, Strand, Kaapstad, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa The President het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Jonghstraat 9, Strand, Kaapstad, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd987b655824d635300ac13a13fbaa9931ad37d39b900621f54016e99a7355f0990972549ee1dbfa2d686b265c13d2efb4edd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 9 De Jongh Street Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -34.107794 18.822059
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem