Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Ticino Guest House

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van 2de- en Louis Trichardtstraat, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 480 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Villa Ticino Guest House bied B&B-verblyf in sentraal Sabie. Hierdie gastehuis is in 'n Europese styl en dit is die ideale basis vanwaar die prentjiemooi bergdorpie en hierdie gedeelte van die Panoramaroete.

Verblyf by Villa Ticino Guest House bestaan uit 6 individueel versierde kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en 'n plafonwaaier, haardroër, verwarmer, bagasierak, kluis, gratis WiFi, 'n T met sekere DStv- en Duitse-kanale, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, en ander luukshede.

Ontbyt word deur die gashere voorberei en bedien en die spesialiteit verander daagliks, of dit nou 'n Engelse of Suid-Afrikaanse ontbyt is, en 'n kontinentale buffet met 'n verskeidenheid tees, warm sjokolade of vars koffie. Gaste kan ook 'n verskeidenheid tradisionele Afrika-disse en ander kookkuns by die kombuis in die gastehuis bestel, en dit met 'n wonderlike bottel Suid-Afrikaanse wyn afrond.

Na 'n dag se uitstappie kan gaste in die swembad afkoel of op die stoep met uitsigte oor die tuin en op die berg ontspan.

Villa Ticino Guest House is naby verskeie supermarkte en 'n rits winkels, OTM's en restaurante. Die dorp is aan die begin van die Panoramaroete en dit is die ideale basis vanwaar die talle interessante besienswaardighede soos die Blyderivierspoort, watervalle en God's Window verken kan word. Die bekende Krugerwildtuin is net 30 min se ry weg. Die gashere sal met liefde aan gaste meer inligting en wenke vir daguitstappies gee, sodat gaste 'n onvergeetlike tyd in hierdie fassinerende gedeelte van Mpumalanga sal hê.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Villa Ticino Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Hoek van 2de- en Louis Trichardtstraat, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Gaste dink Villa Ticino Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 480
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 480
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van 2de- en Louis Trichardtstraat, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ea079bc6a6996f48253dae206769b775b7e0c2ddd54f8aa6170c963ebe36548eaba9a34c6bdc61e3180c4f93669d6be7300?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 480 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 2, Corner of 2nd Street and Louis Trichardt Street Sabie 1260 Mpumalanga 021 201 8901 10:00-19:00 11:00 -25.100473491568 30.780017819643