Villa Téleios

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa Téleios is 'n nuwe selfsorg-vakansiehuis in Paradise Beach, Langebaan en bied panoramiese uitsigte oor die strandmeer tot by Saldanha se hawe. Paradise Beach het sy eie privaat strand wat beskut is teen die somerwinde en stapafstand van die villa af is.

Die villa het slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders en is ideaal vir 2 gesinne. Elke en suite-badkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 enkel-oopvoubeddens.

Die villa het 'n kombuis wat ten volle toegerus is, 'n TV-kamer met DStv en WiFi is ingesluit. Daar is 'n gastetoilet en wasgoedgeriewe en 'n ingeboude braai wat oor die see uitkyk. Parkeerplek is beskikbaar in die motorhuis en daar is onderdakparkeerplek.

Villa Téleios is die ideale plek waar rooskleurige herinneringe van gesinsnaweke, vakansies of 'n sakereis gemaak kan word.

Slaapplek

'n Bespreking by Villa Téleios sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 volwassenes en 2 kinders
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderstapelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 volwassenes en 2 kinders
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderstapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Téleios gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za