Villa Topas

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 25 % af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Geldig vanaf 15 Aug 2019 tot 20 Okt 2019.

Beskrywing

Villa Topas is 'n pragtige, privaat, huis in die skilderagtige Jonkershoekvallei. Dit skuil teen die voorheuwels van die Jonkershoekberge en is net 10 minute se ry van Stellenbosch af.

Die villa het 'n heerlike privaat swembad en ruim leef- en kuierareas. Weens die ligging het gaste baie privaatheid en daar is lieflike uitsigte op die berg vanaf die stoep, swembad, braai-area en van sommige slaapkamers af. Die huis is ideaal vir familie of vriende.

Daar is 5 slaapkamers, 4 in die hoofhuis en die vyfde kamer is 'n ateljeewoonstel langsaan die hoofhuis. Twee van die slaapkamers het koninggrootte-beddens en 3 kamers het koningingrootte-beddens. Die villa het ruim sitareas, 'n eetarea en 'n kombuis wat ten volle toegerus is. Daar is ook baie ruimte buite wat privaatheid bied. Ander geriewe sluit WiFi, 'n kaggel en DStv in.

Villa Topas het 'n dubbelmotorhuis, nog parkeerplek en 'n braaiplek wat oor die swembad uitkyk. Gaste moet asb. toesig hou oor hulle kinders by die swembad. Daar is gholf- en wynlandgoedere in die omtrek. Gaste kan ook 'n daguitstappie na Tafelberg en strande in die area onderneem.

Slaapplek

'n Bespreking by Villa Topas sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Vlaams
  •  Frans

Kamergeriewe

  •  Waaier

Konferensie geriewe

  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Topas gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R13 900 R10 425 per nag (plek vir 10)

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Geldig vanaf 15 Aug 2019 tot 20 Okt 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]