Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Tropicana

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margate-rylaan 4, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R880 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Villa Tropicana is 'n gastehuis wat in die gewilde Suidkusdorp, Margate geleë is.

Die gastehuis beskik oor 4 dubbelkamers en 1 gesinskamer.

Die Standaardkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die Gesinskamer het 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit 'n sitarea, en 'n platskerm-TV met 'n plafonwaaier in. Gaste kan toegang tot die kamer van binne die huis verkry, maar ook deur 'n privaat skuifdeur. Die eenheid bied 'n uitsig oor die tuin. Daar is 'n slaapbank in die sitarea wat ideaal is vir 2 kinders.

Die Premium-kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit 'n platskerm-TV met OpenView-kanale, 'n lessenaar, stoel en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die kamer bied ook 'n uitsig oor die see en die tuin.

Die Budget-kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n TV met OpenView-kanale, 'n lessenaar, stoel en 'n plafonwaaier.

Gaste het toegang tot 'n kombuisie met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, en koffie- en teemaakgeriewe. Die gastehuis is omring deur 'n welige tuin met 'n lapa en 'n swembad. 'n Heerlike Engelse ontbyt word elke oggend in die sitkamer bedien. Wasgeriewe is beskikbaar, sowel as gratis WiFi.

Dié gastehuis is net 1 km van die naaste strand af, 2 km vanaf Margate se hoofstrand en 4 km vanaf die Uvongo-meer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 26 resensies vir Villa Tropicana
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Blacky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Jaar gelys 6

Ligging

  • Margate-rylaan 4, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa Tropicana het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margate-rylaan 4, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOWuy4tW2KiaQsRRO6RB6klEBRc8YJo7eYJrjGNxIR5uWw3xSsB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 4 Margate Drive Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.853362 30.375343
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem