Villa Valencia
36 resensies
B&B
Beskrywing
Die kamers het elk 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad. Die kombuisie in elke kamer is vir basiese selfsorg toegerus en verder is daar lugversorging, WiFi en 'n TV met DStv-kanale. Elke kamer het 'n aparte ingang met braaigeriewe. Ontbyt word daagliks bedien.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kloofview-weg 2, Cowies Hill, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom