Villa Vera Selfsorg Eenheid No. 5

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 40 % af

Kry 40% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Villa Vera Selfsorg Eenheid No. 5 is ‘n selfsorgwoonstel met slaapplek vir 4 in ‘n sekuriteitskompleks in Klerksdorp.

Dié woonstel beskik oor 2 kamers en 1 badkamer met ‘n stort. Die hoofslaapkamer het ‘n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook ‘n kluis en linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met ‘n mikrogolf, stoof, oond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook ‘n toonbank en die sitarea het ‘n TV met DStv.

Veilige onderdakparkeerplek is agter ‘n afstandbeheerhek beskikbaar en die kompleks het ‘n elektriese heining.

Die Villa Vera-kompleks is 1 km vanaf Sunningdale Hospitaal Klerksdorp en 1,5 km vanaf Flamwood Walk. Klerksdorp bied verskeie historiese trekpleisters, soos die Klerksdorp Museum en die Faan Meintjies Natuurreservaat. Doendinge sluit voetslaan in.

Slaapplek

'n Bespreking by Villa Vera Selfsorg Eenheid No. 5 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Vera Selfsorg Eenheid No. 5 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 R450 per nag (plek vir 4)

Kry 40% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false