LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa Vera Selfsorg Eenheid No. 5 | LekkeSlaap
+6

Villa Vera Selfsorg Eenheid No. 5

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Villa Vera Selfsorg Eenheid No. 5
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Willem V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Vriendelike diens, baie sentraal geleë.

Villa Vera Selfsorg Eenheid No. 5's terugvoer

Baie dankie vir die oornag. Dit was 'n vooreg om julle te hê.

Villa Vera Selfsorg Eenheid No. 5
Braam C - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam C
Gesin met tieners

Netjies skoon en waarde vir geld.

Die eenheid is netjies en skoon, met net die regte spasie en uitleg wat die korttermynverblyf 'n aangename ondervinding maak.

Villa Vera Selfsorg Eenheid No. 5's terugvoer

Baie dankie vir julle oorslaap ons is bevooreg om julle by ons te kon hê.

Villa Vera Selfsorg Eenheid No. 5
Liandi S - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liandi S
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon en gerieflik - ideaal vir oornag.

Die eenheid was baie netjies en gerieflik met redelike vinnige WiFi en DStv. Die woonstelblok is nie 'n toerismebestemming op sy eie nie, maar ideaal vir oorslaap sou jy in Klerksdorp moet oornag op pad, of gaan kuier vir familie of vriende.

Vanaf R800
R800 R480
per nag (plek vir 4)
Vanaf R800
R800 R480
per nag (plek vir 4)
Vanaf R800
R800 R480
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lathamweg 25, Irene Park, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMW8DNmcfMf7NmECsH76unAB0tZUzsFQlPvtoDFb2HHUR2w2r3d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800, nou Vanaf R480  per nag(plek vir 4) 3 5 1 5 25 Latham Road Irene Park 2570 Noordwes 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -26.854193776394 26.668936638792
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!