Villa Victoria

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa Victoria is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die eerste verdieping in 'n veilige kompleks in Benoni naby Johannesburg. Die woonstel is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf naby die lughawe en ander geriewe.

Dié stylvol ingerigte woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens. In die badkamer is daar 'n stort-oor-bad. Die ten volle toegeruste kombuis beskik oor al die nodige toebehore om kos te kook, insluitend 'n wasmasjien om wasgoed te was.

Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek langs die sitkamer met 'n TV en sekere DStv-kanale. Beperkte, gratis WiFi word voorsien in die woonstel. Die kompleks bied gemeenskaplike braaigeriewe en 'n swembad, sowel as veilig parkeerplek vir 2 motors.

Villa Victoria is ideaal geleë net 15 tot 20 minute se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe, winkelsentrums en sake-geriewe.

Slaapplek

'n Bespreking by Villa Victoria sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Victoria gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za