LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa View | LekkeSlaap
+14

Villa View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Liermansweg 16, Llandudno, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R9 517 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Villa View is 'n drieverdiepinghuis en is stapafstand vanaf die pragtige Llandudnostrand en die Llandudno sportsklub wat tennis- en muurbalbane het. Dié huis bied gerieflike selfsorgverblyf in 4 dubbel en suite-slaapkamers. Elke kamer het skuifdeure wat oor die see uitkyk.

Die boonste verdieping beskik oor die hoofslaapkamer met 'n en suite-badkamer en 'n aantrekkamer. Die slaapkamer en die badkamer lei na 'n balkon met 'n Jacuzzi wat oor die see uitkyk. Dié verdieping het 'n kombuisie en 'n sitkamerarea met skuifdeure wat lei na die balkonarea.

Die middelste verdieping is bereikbaar d.m.v. trappe en beskik oor 2 dubbel en suite-slaapkamers. Die hoofkombuis, -leefarea en -eetarea is op dié verdieping wat lei na 'n balkon met 'n stoep omring deur glas met 'n buitelug sit- en eetarea met gasbraaigeriewe.

Die onderste verdieping het 'n tuin met 'n swembad wat omring is deur 'n dek sowel as 'n tweede Jacuzzi-area. Daar is ook 'n ingeboude-braai. Op dié verdieping is die vierde dubbel en suite-slaapkamer wat lei na die swembaddek. Op hierdie verdieping is daar ook 'n kombuisie en 'n sitarea met 'n pool-tafel en 'n infrarooi sauna en stoomkamer.

Dié huis is beveilig met laserstraal-sekuriteit en 'n alarmstelsel gekoppel aan ADT-sekuriteit. Die huis bied ondervloerse verhitting in al die slaapkamers en lugversorging. Elke kamer het 'n waaier en die sitkamerareas het lugversorging. Al die sitkamers, die kombuis en die slaapkamers het 'n TV met dual-view DStv. WiFi is ook beskikbaar. Die huis word daagliks skoongemaak deur die Malawiese huishulp word op die perseel woon, behalwe op openbare vakansiedae en Sondae. Daar is onderdakparkeerplek vir 3 voertuie.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa View sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Ligging

  • Liermansweg 16, Llandudno, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R9 517
per nag (plek vir 8)
Vanaf R9 517
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Liermansweg 16, Llandudno, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5SYuhTcAnQJbbAJ9rt8RWqnJUiRuKlnGs1LhP5rRyhcLgjg9yF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R9 517  per nag (plek vir 8) 16 Liermans Road Llandudno 7806 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.006813340843 18.344128746033
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!