Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Villekula Eco Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Crags BE 18, Langs die N2, 19 km vanaf Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Villa Villekula is 'n lieflike, unieke gastehuis met 'n afgesonderde ligging in The Crags, 19 km vanaf Plettenbergbaai. Die gastehuis is op 'n 3,2 ha-eiendom met 'n dam en woudjie.

Daar is 4 individuele gastekamers en elke kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n dubbelbed omskep kan word en 'n en suite-stort. Elke gastekamer is stylvol ingerig en het 'n privaat stoep en toegang tot 'n privaat tuin.

Die restaurantjie langsaan bied 'n à la carte-ontbyt wat by die tarief ingesluit is. Aandete is op versoek beskikbaar en moet in die oggend bespreek word. Middagete-opsies kan ook gereël word.

Villa Villekula se ligging is ideaal vir diegene wat die Tuinroete wil verken. Besoekpunte sluit Nature's Valley, Plettenbergbaai, Keurboomstrand, Tsitsikamma Nasionale Park en Knysna in.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir Villa Villekula Eco Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Daniela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 5

Ligging

  • The Crags BE 18, Langs die N2, 19 km vanaf Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Villekula Eco Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Crags BE 18, Langs die N2, 19 km vanaf Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5LAiWpyDIumx6Uhz8tTq1W3R3WCDdHz8DErVazBHUosPUyr8li?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 The Crags BE 18 Off the N2 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.963015239873 23.470196314156
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem