Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Vista

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir Villa Vista
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Rentia V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Rentia V
Gesin met tieners

Inconvenient.

The facilities inside the room were disappointing. There was no fridge or microwave, and the room is very congested. The remote was broken and was never replaced.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Vista se terugvoer

Hi Rentia,

We are sorry that you felt this way. This particular room rents at R500 per night and does not include a fridge or microwave and is suited for 1 person. However, we are happy to suggest one of our bigger units which cater for two people and has self-catering facilities, should you visit Somerset West again in the future.

Villa Vista
Koos R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos R
Enkelreisiger

Verblyf was sakpas en waarde vir geld.

Baie lekker gebly. Ontvangs was baie vriendelik gewees. Waarde vir geld. Sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bryony G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bryony G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

Was baie lekker was op wittebrood en het die tydtjie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marizaam B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizaam B
Saam met eggenoot / lewensmaat

I will definitely return. It was really wonderful and welcoming, and the service was at its best.

Wonderful, no complaints.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole B
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a pleasant and relaxing stay with beautiful scenery.

Awesome and relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Faith T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Faith T
Saam met vriende

Dit was 'n plesier.

Dit was lekker gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janien O - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janien O
Enkelreisiger

Absoluut wonderlik.

Baie lekker gebly. Baie vriendelike diens en baie mooi kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine M
Enkelreisiger

Gerieflik.

Gerieflik, naby alles en baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gideon P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very disappointed.

I went to Cape Town with my friends, we were two couples, my friends booked at a different establishment not far from Villa Vista but my friends were not allowed to use the swimming pool and braai area, I was told that my friends can only visit, but stay inside my room, I was so disappointed. Lastly, there was load shedding in Cape Town, but there is no generator and rechargeable lights at the establishment, I did not spend much time during the day at the apartment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Vista se terugvoer

Good day Gideon,

We are sorry to hear that you did not enjoy your stay. Villa Vista has since installed backup power, changed visitor's policy and is now under new management!

We would love to welcome you back in the future.

Villa Vista
Ailsa H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ailsa H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, netjies, vriendelike diens, mooi swembad en uitsig.

Dis mense wat die ekstra myl sal loop om jou te help met enige iets wat jy nodig het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Vista se terugvoer

Baie dankie vir julle besoek, Ailsa. Dit was baie lekker om julle te huisves. Ek sal bly wees om vir julle weer hier te sien.
Groete,
Elise van Villa Vista

Villa Vista
Cathryn G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathryn G
Enkelreisiger

Beautiful location, safe environment, warm and welcoming.

Well set out apartment for a solo traveler to self-cater. Gorgeous garden and outlook. Very accommodating hosts. Clean. Value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Vista se terugvoer

Cathryn was a very pleasant, neat and accommodating guest to host and I would love to see her again

Villa Vista
Steve M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve M
Besigheidsreis

Fantastic place in an amazing place with hosts to boot.

Thanks for a great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Vista se terugvoer

Hallo Steve,
Baie dankie vir jou verblyf hier by Villa Vista. Dit was lekker om jou te huisves en ek hoop om jou weer te sien. Vriendelike groete, Elise.

Villa Vista
Kea Onstein N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kea Onstein N
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a beautiful time.

Everything about the location we liked. It was good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie in 'n rustige omgewing.

Villa Vista is 'n pragtige plek, die tuin en swembad is beslis 'n bonus. Woonstel het alles wat nodig is. Baie vriendelike gasvrou. Ons het heerlik gebly en sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Vista se terugvoer

Baie dankie, Retha, vir jou resensie. Dit was ook vir my lekker om julle te huisves en hoop dat julle die res van julle vakansie geniet het en sien uit om julle weer te sien.

Villa Vista
Sonya K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonya K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute bliss! The most stunning garden. Place to braai. The room is very cosy.

We received our welcoming drink and just relaxed when we got there. Nothing was too much for her. You could ask for anything. The bed was super comfortable with the best linen you can ask for. We can't wait to go back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecilia G - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, privaat en naby aan alles.

Lieflike swembad en lapa met braai-area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nita M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nita M
Saam met vriende

'n Tuiste weg van die huis af.

'n Heerlike verblyf waar mens welkom en veilig voel. Netjiese en ten volle toegeruste woonstel, veilige parkering op 'n groot erf. Pragtige uitsig. Swembad en lapa vir lekker kuier. Dankie vir die twee enkelbeddens; dis moeilik om sulke verblyf te kry, want meeste venues het dubbelbeddens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Vista se terugvoer

Nita,
Baie dankie vir jou resensie so n ruk gelede ontvang en ook baie dankie vir julle keuse om hierheen te kom. Dit was so lekker vir my om julle te huisves en baie bly dat julle die Kaap so geniet het.
Ek hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike Groete,
Elise

Villa Vista
Jacques V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Enkelreisiger

Rustige atmosfeer en wonderlike uitsig.

Vriendelike gashere en skoon, netjiese verblyf met 'n asemrowende uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Vista se terugvoer

Baie dankie vir jou besoek aan Villa Vista, Jacques. Jy was so vriendelike, maklike gas om te huisves. Ons waardeer jou ondersteuning en hoop om jou weer te huisves
Groete,
Elise van Villa Vista

Villa Vista
Marisa S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was `n wonderlike ervaring.

Sal definitief Villa Vista aanbeveel. Was netjies, baie vriendelik en hulpvaardig. Alles was uit boonste rake! Sal Villa Vista enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Vista se terugvoer

Liewe Marisa,
Baie dankie vir die resensie, dit was so n plesier en lekker om jou ouers te ontmoet en te huisves. Hulle was so aangenaam en ek kon sien dat hulle die kuier in die Kaap geniet het. Ek hoop om hulle weer te sien.
Baie Groete,
Elise van Villa Vista

Villa Vista
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Firmount-weg 47, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmg7ADRf5hAQhoIsLWfAOS1kACAifoMXEHycGHRA8VtyT2IO1dR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 47 Firmount Road Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.067740012458 18.844309708004