LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa Vittoria Lodge | LekkeSlaap
+48

Villa Vittoria Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melville-weg 21, Hyde Park, Sandton, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Villa Vittoria bied uitstekende, stylvolle verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers. Die vorige Britse konsulaat, ideaal geleë in die luukse Hyde Park, is op groot skaal gerestoureer in 'n stylvolle gastehuis.

Villa Vittoria bied gerief en privaatheid in die nabyheid van Sandton, Suid-Afrika se voorste sakesentrum, met gesofistikeerde restaurante en winkelsentrums te Sandton City, Rosebank en Hyde Park Corner. Dit is ook binne loopafstand van die Wanderers Krieketstadion.

Ons kamers is smaakvol gemeubileer en versier. Al ons dubbelkamers is toegerus met dubbelbeddens met perkallinne, afstandbeheerde TV's met DStv/M-Net, direkte telefone, koordlose internet en komplimentêre tee en koffie. Al ons kamers het 'n en suite bad en aparte stort of bad-oor-stort, en toiletware word elke dag voorsien.

'n Volle komplimentêre Engelse of Kontinentale ontbyt is in die tariewe ingesluit. Aandete kan ook apart op versoek bestel word.

Anders kan bespreking gemaak word by die groot reeks aanbevole restaurante in Sandton en Rosebank. Of dit nou vir besigheid of plesier is, Villa Vittoria belowe superieure verblyf in 'n stylvolle omgewing.

Ons konferensiegeriewe kan tot 100 afgevaardigdes akkommodeer afhangende van die sitplekreëlings, en verversings word bedien in die ontspannings-area met 'n uitsig oor die goedversorgde tuin en swembad-areas. Daar is ook veilige onderdakparkeerplek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 8 resensies vir Villa Vittoria Lodge
Netheid
4.1/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Melville-weg 21, Hyde Park, Sandton, 2196, Gauteng
  • Gaste dink Villa Vittoria Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melville-weg 21, Hyde Park, Sandton, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJkNjZmNjExLTViNjMtNDY0ZS05ZDI3LTMzNDE2MGZlYWU4NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 4 21 Melville Road Hyde Park 2196 Gauteng 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -26.130598990589 28.045349121094
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!