Villa Vredenrust 3 and 4

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa Vredenrust 3 and 4 bied gehalte selfsorg-verblyf in 'n lieflike ruim gastehuis wat uitkyk oor 'n tuin. Die gastehuis is in Fichardtpark, 'n luukse buurt in Bloemfontein, geleë. Dié ligging bied maklike toegang tot die N1, 'n Pick n Pay Hipermark en die Rosepark Hospitaal.

Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede wat elk hul eie ingang het. Elke eenheid het 'n hoofslaapkamer met 'n bad en 'n stort, asook 'n oopplan-kombuisie en 'n eet- en sitarea. Die kamer in elke eenheid het 'n dubbelbed en 'n kas. Elke leefarea het 2 enkelbeddens.

Elke kombuisie is toegerus vir selfsorg en het 'n yskas en 'n mikrogolf. Daar is 'n tafel vir 4 in die leefarea. Elke eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Besienswaardighede in die omgewing sluit die Bloemfontein Dieretuin, die Franklin Natuurreservaat, Loch Logan Waterfront, Windmill Kasino, die Bloemfontein Gholfklub en ander historiese besienswaardighede in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Internet

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Vredenrust 3 And 4 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false