Jeffreysbaai Akkommodasie by Villa Vy | LekkeSlaap
+51

Villa Vy

  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 30 Woltemade Straat , Jeffreysbaai , 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R540 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Villa Vy bied 'n selfsorg-verblyf in Jeffreysbaai wat sakpas-akkommodasie aan gaste bied. Villa Vy Accommodation is na aan Jeffreysbaai se middedorp geleë en dis omtrent 500 m van die hoofstrand af.

Ons bied een- en tweeslaapkamerwoonstelle wat wissel in grootte. Al die woonstelle het oopplan-kombuise wat ten volle toegerus is, privaat badkamers en gemaklike beddens.

Villa Vy is omtrent 1 uur se ry van Port Elizabeth af en dis die poort na die Sonskynkus en die Tuinroete. Gaste kan die pragtige Tuinroete en die Tsitsikamma verken. Geniet wildkyk by die Addo-olifantpark of pak 'n paar van die ongelooflike staproetes aan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 42 resensies vir Villa Vy
Netheid
3.8/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • 30 Woltemade Straat , Jeffreysbaai , 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Villa Vy het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R540
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R540
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 30 Woltemade Straat , Jeffreysbaai , 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGExYjVjYTE3LWM3OTItNDMyMS1hZmRlLTQ4NGZjYzg5ZjQyMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R540  per nag (vir 2 persone) 42 5 1 4 30 Woltemade Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 09:00 -34.055094666748 24.917975813492
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za