Villa Watsonia

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa Watsonia bied luukse, moderne en stylvolle verblyf aan vakansiegangers, sportentoesiaste en sakereisigers in Bloubergrant. Dit is minder as 'n kilometer van die strand af.

Daar is 3 ruim suites met groot badkamers wat oor instap-storte beskik. Gaste het toegang tot 'n sentrale ontvangs- en kombuisarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is ook 'n privaat selfsorgwoonstel met volledige kombuisgeriewe.

Daar is 'n pragtige swembad en patio vir gaste se gebruik en gemeenskaplike tuinareas, asook veilige en genoegsame parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Watsonia gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]