Stellenbosch Akkommodasie by Villa Westhof Accommodation | LekkeSlaap
+16

Villa Westhof Accommodation

5 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Villa Westhof Accommodation
Tariff Villa rental, from 1 April - 1 October, per night -a minimum of 3 nights applies- 1 - 2 persons R 2.500,00 3 - 4 persons R 3.000,00 5 - 6 persons R 3.500,00 7-10 persons R 500,00 additional per person per night Tariff Villa rental, from 1 October - 1 April, per night -a minimum of 2 nights applies- Up to 6 persons R 5.500,00 7 - 10 persons R 600,00 additional per person per night During peak season (15 December-15 January) a minimum stay of 7 nights applies; In case the reservation is less than 7 nights, we charge an additional end-cleaning fee of R 1.000. This fee is payable by cash at check in; Children aged 0-3 years stay for free; A baby’s cot is available, on request; Linen: Towels, pillowcases, continental quilts and sheets are supplied.
Belasting en Ekstras

Natuurlik voorsien ons ook ander dienste op versoek, soos toere, motorhuur en pasgemaakte pakkette.

Neem asb. kennis: addisionele kostes wat nog betaal moet word is in kontant betaalbaar wanneer jy uitklok.

Neem asb. kennis van die volgende:

Jy kan net per afspraak inklok. Laat weet ons asseblief voor die tyd hoe laat jy gaan opdaag sodat ons die hek betyds vir jou kan oopmaak.

Inkloktyd is vanaf 16:00. Uitkloktyd is 10:00. Indien gaste langer wil bly, sal die kostes vir 'n addisionele nag gehef word.

Rook is verbode binne die Villa.

Die huis moet skoongemaak word voordat die eiendom verlaat word. 'n R1200 fooi sal gehef word as die huis skoongemaak moet word.

Die huis is geskik vir 10 betalende oornag-gaste; meer gaste word nie toegelaat nie. Die getal gaste wat hier gaan tuisgaan moet vooraf skriftelik bevestig word.

Die eienaar sal nie verantwoordelik gehou word vir enige WiFi- of kragonderbrekings of waterleemtes nie.

Die eienaar kan ook nie verantwoordelik gehou word vir enige beserings of skade van persoonlike eiendom wat gaste gedurende verblyf by die Villa opdoen nie. Indien die Villa self beskadig word, sal skadevergoeding van die gas gehef word.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Kansellasie tot 40 dae voor die inklokdatum: 50% van die bedrag op die faktuur word gehef.
Kansellasie tot 28 dae voor inklokdatum: 75% van die bedrag op die faktuur word gehef.
Indien gaste minder as 28 dae voor die inklokdatum kanselleer, of indien die gas nie opdaag nie sal 100% van die bedrag op die faktuur gehef word.

Vanaf R5 500
per nag (vir 10 persone)
Vanaf R5 500
per nag (vir 10 persone)
Vanaf R5 500
per nag (vir 10 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R44, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJiNDE4MWJmLTFmYWMtNDQ2MC1hMGNhLTgzNDQwMmRiMzhhNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 500  per nag (vir 10 persone) 5 5 1 5 R44 Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-20:00 10:00 -33.895984447798 18.855819081946
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za