Villa Windblom-Luxury Surf Retreat

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa Windblom is 'n pragtige vakansiehuis in Bloubergstrand, 'n luukse toevlug langs die kus. Dit spog met 'n uitsig oor die see, op Tafelberg en Robbeneiland en is naby die goue strand en geriewe.

Die ruim dubbelverdieping-villa bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers en ekstra beddens kan gereël word. Die hele boonste verdieping van die huis het 'n see-uitsig.

Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, TV en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n dubbelstort. Dit lei direk na die swembad en tuin-area. Die tweede slaapkamer lei na die tuin, het 'n en suite-badkamer, 'n koninggrootte-bed en 'n TV. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die derde slaapkamer lei na die binnehof. Daar is 'n aparte badkamer met 'n bad en stort.

Die ruim oopplan-kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg. Daar is 'n tafel met sitplek vir 10, 'n TV met DStv, Apple-TV en Netflix, 'n kaggel en klavier in die hoofarea beskikbaar. 'n Tweede woonarea het 'n gas-kaggel en word gebruik as 'n speelkamer vir kinders of 'n kantoor.

Die eerste verdieping bied toegang tot 'n ruim semi-beskutte patio wat perfek is vir braai of skemerkelkies. Daar is veilige parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis met baie ekstra stoorplek vir branderplanke. Ekstra geriewe sluit 'n sekuriteitstels en 'n groot tuin wat rondom die huis strek in.

Gaste kan swem op die perseel of by die goue strand in die omgewing. Dit is ideaal vir watersport soos swem, seilplankry en vlieërbranderry. Ander doendinge sluit vierwielry, wynproe, stap, inkopies en uitstappies in die nabye omgewing in.

Slaapplek

'n Bespreking by Villa Windblom-Luxury Surf Retreat sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Area 1 - Huisves 2 kinders
1 x Kindermatras vir 1
1 x Kinderbank vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware
  •  Ondervloerse verhitting

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Kaggel
  •  Sitkamer
  •  Ondervloerse verhitting

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Windblom-Luxury Surf Retreat gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R20 000 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]