Villa with a View

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa with a View is 'n selfsorg-eenheid met slaapplek vir 4 in Rome Glen.

Dié eenheid is op die onderste verdieping en beskik oor 2 en suite-slaapareas. Die hoofslaaparea is in die oopplan-leefarea en het 'n koningingrootte-bed. Dié area het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die tweede slaaparea is 'n kamer met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien, maar bring asb. eie swemhanddoeke saam.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die sitarea het 'n TV met DStv en WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na die stoep en swembad. Braaigeriewe is beskikbaar. Let asb. daarop dat die swembad nie omhein is nie en ook nie 'n net het nie. Daar is parkeerplek vir 1 voertuig agter 'n hek. Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Somerset-Wes bied verskeie restaurante. Doendinge sluit gholf en voetslaan-, bergfiets- en 4x4-roetes in. Ander trekpleisters sluit Dick Dent Voëlbewarea, Cheetah Outreach en Monkey Town in.

Slaapplek

'n Bespreking by Villa with a View sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Internet

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa With A View gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 800 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]