LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa Zeezicht | LekkeSlaap
+20

Villa Zeezicht

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Villa Zeezicht
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Deville J - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deville J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike verblyf met die mooiste uitsig van Kaapstad.

Ons het vir ons verlowingsnaweek in Villa Zeezicht gebly en kon nie vir 'n meer romantiese akkomodasie vra nie. Die uitsig van die stad aan die een kant en Tafelberg aan die ander, absoluut asemrowend! Ons gasvrou, Elize, was van die begin af behulpsaam en het ons naweek daar onvergeetlik gemaak. Ons sal definitief terugkeer.

Johan O - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O
Enkelreisiger

Uitstekende ligging, baie skoon kamer en uiters vriendelike kliëntediens.

Ek was baie beïndruk met my verblyf. Werklik soos 'n huis weg van my huis. Ek kan Villa Zeezicht sterk aanbeveel.

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buxton-laan 54, Gardens, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYyZTc5NjNhLWE3M2EtNDk4NS1iODdhLTkxNWQ2ODcxNzVhOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100  per nag(plek vir 2) 2 5 1 5 54 Buxton Avenue Gardens 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -33.94089 18.40773
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!