Villa Zest Boutique Hotel
Kry 15% af. Geldig vanaf 11 Jan 2021 tot 30 Apr 2021.
- Kapasiteit: 28 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Braemar-weg 2, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12
-
Vanaf
R2 600R2 210 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Villa Zest Boutique Hotel luukse verblyf en sal jou ontspanne laat voel hoewel jy in die hartjie van Kaapstad se Groenpunt is. Villa Zest is ideaal geleë en bied toegang tot al die bederfies van die stad soos palmryke strande, die besigheidsdistrik, verskeie luukse restaurante, kafees, kroeë en kuierplekke.
Die hotel het 7 superior suites wat elk uniek ingerig is met hoë gehalte afwerkings en meubels. Die meeste van die kamers het ekstra lang koninggrootte-beddens, lugversorging en verhitting, platskerm-TV's met DVD-spelers en satelliet-TV wat nuus-, sport- en fliekkanale insluit. Ander geriewe sluit WiFi, VoIP telefonie-stelsel, en 'n iPod-koppelstasie met FM en radio/wekker in. Egiptiese katoenlinne en -beddegoed, japonne, haardroërs en elektroniese kluise word voorsien.
By Villa Zest kan gaste totale privaatheid geniet, wat 'n welkome verandering is na 'n dag in die woelige stad. Die tuin by die hotel laat jou toe om te ontspan en bied 'n gevoel van rustigheid. Ons hotel bied 'n privaat tuin aan weerskante van 'n 10 m-lange swembad, 'n versonke sitkamerarea en buite vuurmaakplek vir daardie koue wintermaande.
Gaste kan ook op die dakstoep ontspan en 'n 360-grade uitig oor die Moederstad geniet.
Buiten die wonderlike verblyf wat Villa Zest aan die toeris en sakereisiger bied, voorsien ons ook aan die behoeftes van die media, of filmindustrie en bied totale WiFi-toegang op die dakstoep, langs die swembad of in die kamers.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Portier
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Nagportier
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- 24-uur Kamerbediening
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Braemar-weg 2, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Groenpunt Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 28 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Braemar-weg 2, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12