Village du Pecheur

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Village du Pecheur in Plettenbergbaai bied gehalte-verblyf in 'n huis met 'n Frans-Provensaalse styl. Dit naby die strand en verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Dié gastehuis is op 'n residensiële perseel en verblyf word in 2 eenhede gebied. Die een eenheid is perfek vir 'n paartjie het 'n koningingrootte-bed. Die ander eenheid het ‘n koningingrootte-bed in ‘n aparte slaapkamer en 2 enkelbeddens in die leefarea. Elke eenheid het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n en suite-badkamer.

Die huis spog met 'n soutwaterswembad van 16,5 m lank. Die stoep het ook genoeg en gemaklike sitplek en bied braaigeriewe en berg- en see-uitsigte.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Village Du Pecheur gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R799 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za