Village Heights 13

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Village Heights 13 is in Oubaai Gholflandgoed in Heroldsbaai geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n klein gesin of twee paartjies.

Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer en daar is 'n aparte gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n lieflike see-uitsig asook 'n balkon.

Die selfsorgkombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv en het ook mooi uitsig oor see. Gratis WiFi ook beskikbaar.

Daar is ook 'n stoep met stoepmeubels en 'n ingeboude braai. Gaste het toegang tot 'n motorhuis en 1 ekstra parkeerplek.

Slaapplek

'n Bespreking by Village Heights 13 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Skoonheidskliniek
  •  Spa-behandelinge
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Village Heights 13 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]