Village Lodge Paarl

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Village Lodge Paarl bied selfsorgverblyf op Dal Rivier Plaas. Dit word omring deur die natuurlike prag van die berge en die plaas se eie olyfboord.

Verblyf word aangebied in 'n goed toegeruste selfsorgkothuis vir 5 gaste. Die kothuis het 'n stoep en braaigeriewe.

Die bekoorlike kothuis bied die perfekte wegkruipplekkie van die gedruis van die stad en tog is dit naby die vernaamste toeriste-besienswaardighede, winkels en die Kaapse metropool.

Village Lodge Paarl het ook 'n winkel met verskeie produkte wat uit olywe gemaak is wat op die plaas geproduseer word. Jy kan ook olyfolie proe.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Village Lodge Paarl gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 955 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]