Village Mews - No 5

Voeg by Gunstelinge

 

Weeksdagaanbod 15 % af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vanaf 12 Jan 2020 tot 31 Mrt 2020.

Beskrywing

Village Mews - No 5 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veiligheidskompleks in Sedgefield. Die kompleks is naby restaurante, pubs, winkels, 'n apteek en die toerismeburo.

Die woonstel is smaakvol ingerig en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot die tweede badkamer. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof, broodrooster, ketel, koffiekapsule-masjien en skottelgoedwasser.

Die sitkamer langsaan het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n ketelbraaiertjie. Gratis onbeperkte WiFi is beskikbaar en daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig.

Village Mews - No 5 is ideaal vir 'n vinnige oornag of as basis vir gaste wat die omliggende besienswaardighede op dié deel van die Tuinroete wil verken. Partytjies en harde musiek is streng verbode.

Slaapplek

'n Bespreking by Village Mews - No 5 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Village Mews - No 5 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 R1 000 per nag (vir 4 mense)

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vanaf 12 Jan 2020 tot 31 Mrt 2020.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za